Nadi & Gerald

Julle vriendskap bring glorieryke kleur in my lewe elke dag. Dit is daar in die pragtige sonskyn geel dae en in die donkerste tye. Ek is so dankbaar vir julle liefde en vriendskap en ek sal dit nooit as vanselfsprekend aanvaar nie.

My wens vir julle is dat julle mekaar altyd eerlik, opreg en onvoorwaardelik sal liefhê. Hou altyd wag oor mekaar se drome, maak nie saak hoe groot of vreemd dit mag wees nie.

-Sariné Potgieter